Bride of Christ -Prepare Now! -Africaans
Read more: Bruid Van Christus Maak Jou GereedFREE BOOK
DIT IS DIE KERK WAT LOU IS – DIE SMAAK VAN OWERSPEL IN MY MOND LAAT
MY HAAR UITSPOEG.
Wanneer ons verder as onsself kyk, kan ons na die HERE kyk en LIG vind.
Maar verbeel jou, GOD wat volmaak, rein en regverdig is – wanneer HY verder as HOMSELF kyk, wat sien HY alhoewel HY die enigste bron van lig is?
Dit is hoekom ek glo dat dit baie belangrik vir God is dat Sy Skepping van self sal ontlas om plek vir Sy Lig en die vervulling van die Heilige Gees te maak tot ‘n persoon wat heeltemal oorgee om
CHRISTUS HERE en MEESTER te maak.
God kyk uit van HOMSELF en sien dan ‘n weerspieëling van HOMSELF in SY EIE skepping en dit moet vir HOM baie aangenaam wees. Het jy jou totaal aan die Here oorgegee sodat Hy jou volkome met Sy Gees kan vul? Jy moet net van jou sondes bekeer en die Here van ‘n hart wat werklik begeer vra om in die volmaakte wil van God te wees. Die Geliefde.
Excerpt from the book
